Voornemede Ouers word uitgenooi na ons Opedag

LEES MEER

Laerskool Die Poort


Laerskool Die Poort is hierdie jaar 67 jaar oud. Die skool is bekend vir sy rustige, landelike omgewing waar kinders gehalte onderrig en opvoeding kry, gebasseer op 'n Christelike grondslag met Afrikaans as voertaal. Laerskool Die Poort is by uitstek 'n skool waar ons nog glo in die onskuld van kinders, en waar kinders nog kinders kan wees. Sekerlik vandaar die verwysing na ons kinders as die Kaalvoet Poortjies!

Die Poort het tans ongeveer 887 leerders, 35 onderwysers, 7 onderwysassistente en 5 administratiewe personeel.


Share by: